Friday, July 16, 2010

Dankie dankie dankie!

Ons wil graag vir almal wat die troue bygewoon het 1000 dankies gee vir julle aandeel in 'n spesiale dag! Ons waardeer julle en is lief vir julle!

Dan ook vir elke geskenk wat ons ontvang het: Nogmaals DANKIE!! :) Weet asb dat elke geskenk sy plekkie in ons huis het, en dat die finansiële bydraes 'n groot gat in ons gasstoof en skottelgoedwasser-fonds gevul het.

Rousseau & Lana

No comments:

Post a Comment