Soos die lewe nou maar loop
het Rousseau en Lana
reeds baie goed vir hulself gekoop
En die tweetjies wonder reeds
Wat om te hou en wat om te vergeets
As u dus 'n geskenkie wil gee
Om in die twee se vreugde te deel
Is dit heel toelaatbaar
Maar hou dit asb deponeer- of oorplaasbaar
No comments:
Post a Comment