Kulula en Mango bied tans baie billike pryse op vlugte. Sien asb:
https://www.kulula.com/default.aspx?parent=0
U is welkom om 'n e-pos na rousseaulotter@gmail.com te stuur indien u 'n saamrygeleentheid benodig (of wil aanbied), en dan sal dit hier by die lys gevoeg word.
- Ferdi Dick benodig tans 'n rit na Jhb, Oliver Tambo, Sondag 6 Junie, om die middag daar te land. Hy beplan om die aand terug te vlieg. E-pos asb na Rousseaulotter@gmail.com of FerdiDick@gmail.com
- Lizelle Lötter sal graag die 4de Junie wil opvlieg tot in Joburg, kar huur en dan die 6de terug Joburg toe gaan. Hou van rustig travel as kan! :-) Sy soek iemand om saam haar 'n kar te huur. hello@lizellelotter.co.za
Tuesday, February 2, 2010
Saamry-geleenthede & vlugte
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment