Showing posts with label Wenke. Show all posts
Showing posts with label Wenke. Show all posts

Saturday, February 20, 2010

Hints/Wenke vir die troue!

Bring ietsie warm saam want die onthaal gaan buite wees. Die Laeveld mag dalk net koelerig wees daardie aand.

Wyn word op die tafels bedien, maar 'n kontantkroeg is beskikbaar. Daar behoort genoeg wyn te wees om jouself te kultiveer die aand maar nie die pad terug na jou verblyf te vergeet nie.

Jatinga is in 'n lae-risiko malaria gebied. Dit is wel Winter/winter en voorkomende maatreels is nie nodig nie. Indien neurose deel van jou familiekultuur is moet jy wel twee weke voor die troue begin pille drink.